Testimonials
Thank you so much for PeptoMeal what a wonderful product to use. Yes instead of a meal, I can use it any time and any where. It is so filling and satisfy my hunger cravings. It is also tasteful and helps me to enjoy a healthy lifestyle and I can recommend PeptoMeal to any person who would like to lose weight .
Petrus du Plessis
Ek is absoluut mal oor my PeptoMeal. Ek is iemand wat baie op die pad is, en die PeptoMeal is n maklike meal replacement en is ongelooflik lekker wat n bonus is. Ook baie lekker in n smoothie. Gee my baie energie en laat my sommer net lekker voel.
Johan Meyer
Buiten die feit dat PeptoMeal baie smaaklik, vullend en propvol noodsaaklike aanvullings is, is dit so gemaklik om dit enige plek voor te berei en te geniet. Ons energievlakke en gesondheid, het aansienlik verhoog nadat ons dit begin gebruik het.
Christine Du Plessis
PeptoMeal has been a game-changer for me! The convenient, nutritious meals fit perfectly into my lifestyle, and I love the variety of flavours. Since I started using PeptoMeal, I’ve felt more energised and focused, and it’s made healthy eating so much easier…
Michelle Gunther
PeptoMeal are so easy and practical. This has been my go to in this extreme heat- I do love making a delicious Frappe. Thank you PeptoMeal for making live better and being so convienient I can just throw it in my bag and have it at any time. Love this so much.
Lizelle Zimmermann
“Ek gebruik PeptoMeal meestal in die aand. Dit meng maklik met water, en ek voel nie honger daarna nie. Ek het dit al saam met vrugte of jogurt geblend, en dit is altyd vinnig en lekker. My gunsteling is die Choc Caramel!”
Marcus Groenewald
“Ek het die meeste geure van PeptoMeal probeer, en dit is smaaklik en hou jou lekker vol met die regte voeding. Met soveel geure om van te kies, is dit altyd ‘n plesier om ‘n nuwe smaak te probeer. Dit is die beste maalvervanger en maklik om in ‘n gerieflike pakkie te maak!”
Angelique Fourie
PeptoMeal is alles wat ek nodig het in ‘n pakkie. Absoluut my bederf elke dag. So groot verskeidenheid om van te kies. Maklik, vinnig en baie lekker.
Dawid Lombard
PeptoMeal are amazing. Not only do they taste wonderful, they help me stick to my weight loss goals, are high in protein and keep me full for longer. A life changer in one convenient sachet! I will never be without one in my handbag again! My breakfasts are no longer boring.
Adele Vorster
“PeptoMeal is a easy and convenient meal replacement that provides all the necessary nutrition for my busy work schedule. Thank you, PeptoMeal!
Ena du Plessis Minnaar
“PeptoMeal is one of the best on-the-go nutrition I’ve ever tried! It’s incredibly easy to use and comes in the most delicious flavours. I can’t imagine my day without it!”
Shawn Wight
PeptoMeal!!!!!! Waar begin ek…. Dit is sooo baie smaaklik, vullend en propvol noodsaaklike aanvullings!!!! Glo my wat ek julle sê!!! Ek is ‘n mamma van 2 en die tyd is nie joune nie… As mens weer sien dan moet jy al kos maak… Of gou weer ry .. 2 min van jou tyd!!! Dit is so gemaklik om dit enige plek te maak… Dan my energievlakke wow man dis sooo wonderlik!!! En dan is PeptoMeal nog bekostigbaar ook nog… Dit is moet om te hê!!!
Dankie PeptoMeal dat julle my lewe verander!!!
Lientjie
PeptoMeal has truly transformed the way I approach my health and nutrition. It has become my daily habit to use PeptoMeal shakes, providing me with a boost of energy, balance, and vitality. With its convenient and nutritious formula, I feel supported to achieve my goals, stay active, and maintain a healthy lifestyle, even on my busiest days. PeptoMeal reminds me that taking care of myself is simple and rewarding, leaving me feeling stronger, more positive, and ready to tackle each day.
Theresa Jansen van Rensburg
Ek wil graag my ongelooflike ervaring met PeptoMeal deel – ‘n ete-vervanging wat werklik sy naam gestand doen. Hierdie produk is veel meer as net ‘n vervanging vir maaltye; dit is ‘n kragpakket van voeding, smaak en gerief.
Wat PeptoMeal besonders maak, is die balans van noodsaaklike voedingstowwe wat dit bied. Elke porsie is propvol proteïene, vitamiene en minerale wat jou liggaam nodig het om energiek te bly. Anders as ander ete-vervangings wat smaakloos of korrelig is, is PeptoMeals ongelooflik smaaklik. Dit voel of jy ‘n bederf geniet, maar eintlik gee jy jou liggaam alles wat dit nodig het.
Vir iemand wat op ‘n gesonde gewigsverliesreis is, is PeptoMeal ‘n absolute moet. Dit help jou om hongerpyne te beheer, hou jou langer versadig en gee jou die krag om die dag vol selfvertroue aan te pak. Dis maklik om voor te berei, vinnig om te geniet en perfek vir besige dae.
Ek het al baie produkte probeer, maar niks kom naby PeptoMeal nie. Dit ondersteun nie net gewigsverlies nie, maar bevorder ook ‘n gesonde leefstyl. As jy op soek is na ‘n oplossing wat werk en heerlik proe, is PeptoMeal die antwoord.
Ek beveel dit met oortuiging aan vir enigiemand wat op soek is na ‘n doeltreffende, voedsame en smaaklike manier om hul gesondheidsdoelwitte te bereik. Met PeptoMeal aan jou sy, is sukses binne jou bereik.
Alida Lake
Ek wil graag my ervaring met PeptoMeal deel, want dit is regtig die beste maaltydvervanger wat ek nog ooit probeer het! Sedert ek PeptoMeal begin gebruik het, voel ek energiek, gesond en versadig sonder om my oor my dieet te bekommer. Dit is nie net ongelooflik voedsaam nie, maar ook baie bekostigbaar – ‘n groot voordeel in vandag se tye.
Die smaak is heerlik en glad nie chemies of onaangenaam soos baie ander maaltydvervangers wat ek al probeer het nie. Dit meng maklik, en ek voel versadig en vol energie vir ure daarna. Of ek dit nou gebruik as ‘n vinnige ontbyt, ‘n ete tussen vergaderings, of ná ‘n oefensessie, Pepto Meal lewer elke keer uitstekende resultate.
Ek kan dit met selfvertroue aanbeveel aan enigiemand wat ‘n gesonde, doeltreffende en koste-effektiewe manier soek om hul maaltye te vervang of hul voedingsbehoeftes aan te vul. PeptoMeal het my lewe beslis makliker en gesonder gemaak!